1. CSA ACADEMIES TOURNAMENT SOUTH WESTERN DISTRICTS
2. DATUMS VIR SWD KRIEKETSKEIDSREGTERS OPLEIDING
3. RUDI CLAASSEN HERKIES AS PRESIDENT VAN SWD KRIEKET
——————————————————————————–
CSA ACADEMIES TOURNAMENT SOUTH WESTERN DISTRICTS
(12-15 SEPTEMBER 2011
1.Participating Teams
a.BolandAcademy
b.BorderMercedesBenzAcademy
c.EasternProvinceAcademy
d.WesternProvinceAcademy
e.SouthWesternDistrictsAcademy
f.BorderFortHareAcademy
2.Fixture’s
a.Day 1: Monday 12 September 2011: 50 Overs format
•EP vs Border (REC Ground)
•WP vsBorderFortHareAcademy(Bridgton)
•SWD vs Boland (Military Sport Club)
b.Day 2: Tuesday 13 September 2011: Pro 20 Format: First Session
•EP vsBorderFortHareAcademy(REC Ground)
•WP vs Boland (Bridgton)
•SWD vs Border (Military Sport Club)
c.Day 2: Tuesday 13 September 2011: Pro 20 Format: Second Session
•SWD vs WP (REC Ground)
•Boland vs EP (Bridgton)
•Border Fort Hare Academy vs Border (Langenhoven Gymnasium)
d.Day 3: Wednesday 14 September 2011: 50 Overs Format
•Boland vs Border (REC Ground)
•SWD vsBorderFortHareAcademy(Bridgton)
•WP vs EP (Langenhoven Gymnasium)
e.Day 4: Thursday 15 September 2011: 50 Overs Format
•EP vs SWD (REC Ground)
•WP vs Border (Bridgton)
•Border Fort Hare Academy vs Boland (Langenhoven Gymnasium)
3.Accommodation. Visiting teams will be booked in (by SWD) at the Kleinplaas Holiday Resort in Oudtshoorn (bed & breakfast).
4.Meals. Lunch (food parcels) will be catered for per person and will be served at the grounds. Supper is the team’s own responsibility.
5.Umpires/Scorers. Teams providing own umpires must are responsible for own expenses (bed and breakfast). Officiating umpires will receive officiating fees of R220.00 per day. The home union will provide scorers per match.
6.Balls. Match Balls will be provided.
7.Drinks. Drinks will be provided.
8.Start & Cessation Times
•50 overs per Batting Team
a.First Session: 10:00 – 13:15
b.Lunch Break: 13:15 – 14:00
c.Second Session: 14:00 – 17:15
•Morning Session: 20 overs per Batting Team
a.First Session: 10:00 – 11:20
b.Interval: 11:20 – 11:40
c.Second Session: 11:40 – 13:00
•Afternoon Session: 20 overs per Batting Team
a.First Session: 14:00 – 15:20
b.Interval: 15:20 – 15:40
c.Second Session: 15:40 – 17:00
9.Budgets. Kindly note that the CSA office has approved a budget that makes provision for:
•Accommodation (Bed and Breakfast) for 15 members
•Lunches (food parcels) during match days for 15 members
•Drinks (during matches)
•Transport subsidy of R5,000 (excluding 14% VAT) per participant. Kindly forward VAT invoices to the SWD Cricket Board, Postnet Suite 96, Private Bag X680, Oudtshoorn, 6625. The VAT number of the SWDCB to be added on the invoice is 489 021 2766). Invoices must be send to Martin Botha – martinb@swdcricket.co.za
•An Academy Golf Shirt – Please forward sizes to the SWDCB office by 10 August 2011.
10.Team lists to be submitted to the host union by 1 September 2011.
11.Clothing. Participating teams to provide own clothing.
12.Rain. In case of rain/wet weather matches will not be rescheduled to other venues.
13.A function for tournament officials and VIP Guests will be held upon completion of the event on Thursday 15 September 2011.
14.Enquiries.
Albertus Kennedy, CEO SWD Cricket
044-272 6604 (Telephone)
044-272 6294 (Fax Number)
082 381 5486 (Mobile)
albertusk@swdcricket.co.za (E-Mail)
DATUMS VIR SWD KRIEKETSKEIDSREGTERS OPLEIDING
3 Augustus 2011
Daar is steeds plekke beskikbaar op die krieketskeidsregters se opleidingskursus wat binnekort deur die SWD Krieketraad aangebied word. Die kursus word aangebied by die Laerskool Denneoord te George en wel op die volgende datums:
Dinsdag 23 Augustus (18:00-21:00),
Donderdag 25 Augustus (18:00-21:00) en
Saterdag 27 Augustus (09:00-17:00).
Die kursus word gratis deur die SWD Krieketraad aangebied en kandidate sal aan die einde ‘n Krieket Suid-Afrika skeidsregterseksamen skryf. Navraekangerig word aan Pieter Stuurman by 044-272 6604 of per e-pos by pieters@swdcricket.co.za.
RUDI CLAASSEN HERKIES AS PRESIDENT VAN SWD KRIEKET

Die dienende president van die SWD Krieketraad, Rudy Claassen, is Vrydag-aand tydens die 20ste Algemene Jaarvergadering van die SWD Krieketraad tot die amp herkies toe hy Leroy Hector van Pacaltsdorp United met ‘n volstrekte meerderheid stemme in die verkiesing verslaan het. John Komanisi van Thembalethu is die nuwe vise-president nadat hy Hector, wat ook vir die amp genomineer was, geklop het.
Me Debbie le Roux is as sekretaris herkies. Sy is deur Isaac Felix, ook van Pacaltsdorp, teengestaan. Llewellyn Louw van Pirates is die nuwe bestuurslid verantwoordelik vir klubsake nadat hy die Mervyn Groenewald, wat in die pos gedien het, verslaan het. Shael Laminie (as tesourier), Angus Roelfse (Uitvoerende Bestuurslid: Plaaslike liga’s) en Lungelo Stuurman (Uitvoerende Bestuurlid: Operasionele Sake vir Assosiaat liggame) is almal onbestrede herkies.
SWD Krieketraad (SWDKR)kanmet groot tevredenheid terugkyk op die afgelope 2010/11 seisoen. Die President van die SWDKR, mnr. Rudy Claassen, het, in sy presidentsrede die hoogtepunte in ‘n neutedop saamgevat.
Die eerste krieketakademie in die provinsie in 2010 was beslis ‘n groot sukses gepaardgaande met die SWD wat suksevol die Krieket Suid-Afrika (KSA)Akadmemieweek gedurende September in Oudtshoorn aangebied het. SWD sal weer in 2011 dieselfde toernooi in Oudtshoorn aanbied. Verskeie skoliere wat belowende krieketspelers is het gebaat by ‘n beursskema wat deur KSA gefinansier word. Die KFC Mini krieketprogram in die provinsie verdien vermelding en spesifiek die prestasies van Meryl Daniels (as administrateur en afrigter) wat op nasionale vlak presteer het. SWD was ook die gasheer vir ‘n Mini krieket promosietoer vir KSA en die borge.
Die jaarlikse borgskap van Chevrolet vir die prestasie van uitnemendheid program wat fokus op die ontwikkeling van elite spelers en afrigters het ‘n groot bydrae gelewer om die prestasies van verteenwoordigende provinsiale spanne te bevorder. Wat die opleiding van afrigters, beamptes, skeidsregters en administrateurs aanbetref is verskeie kursusse op alle vlakke aangebied. Jean Neethling en Faizel Samsoodien het presteer en by verskeie KSA toernooie as skeidsregters opgetree.
Die Standard Bank Pro 20 skoleliga, waar die bywoning van skole vanaf twaalf (in 2009/10) tot twee-en-twintig (in 2010/11) uitgebrei is was ook ‘n groot inspuiting vir skole krieket in die provinsie. Outeniqua het die seisoen die kompetisie gewen. Sewe klubs het baatgevind by die klub ontwikkelingsprogram wat deur die Departement van Kultuursake en Sport befonds is en wat vervoerkoste en uitrusting gesubsideer het.
Die befondsing van R3,8 mil deur die Nasionale Loterye het die geldkoffers van die Raad ‘n beduidende inspuiting gegee. Benewens verskeie ontwikkelingsprojekte sal ‘n nuwe kantoorkompleks, waarvan die bouwerk reeds in proses is, by die REC krieketstadion opgerig word. ‘n Elektroniese telbord is reeds opgerig en sal volgende seisoen in gebruik geneem word.
Daar is ‘n indrukwekkende lys van prestasies wat vermelding verdien. Die SWD-senior span het sy beste seisoen ooit gehad en was algeheel een van die top vier spanne in die KSA uitdaagreeks danksy goeie individuele prestasies deur Niel Bredenkamp en Ross McMillan. Ander spelers wat individueel presteer het is:
•SA Jongspan: Marcello Piedt
•Warriors “Cubs” – Marcello Piedt, Brendon Louw, Byron Haycock
•Warriors Jongspan – Lyndon Volkwyn, Erinn Ewerts, Bronwill Goeda, Justin Jordaan
•Wes-Kaap 0/12 en 0/14 span wat aan ‘n driehoekige toernooi inDubaideelgeneem het : JP Duvenhage & Simkelo Mvimbi
•SA Dogters 0/19 span– Bernadine Bezuidenhout
•Wes-Kaap 0/18-span na SA Spele: Morne Visagie, Louis Droomer, Stefan Gouws and Luther van der Horst
•Wes-Kaap 0/16- Dogters-span na SA Spele: Michaela Andrews, Anja Steyn en Carmen Kuhn
Die verering van die raad se lewenslange ere-president, Simon Swigelaar, met die Khaya Majola Lewensbydrae toekenning tydens die KSA toekenningsfunksie is ook as ‘n uitsonderlike prestasie uitgesonder.