KLUBFINALE
Saterdag 10 September is dit weer tyd vir die SWD se klubfinale opOuteniquaPark. Die eerste wedstryd skop reeds om 10h00 af, met die Premierliga eindstryd wat 17h30 afskop. Dit gaan n fantastiese dag wees. Toegang vir volwassenes is R20 en kinders R10. Die volledige program is:
B – VELD
10h00 ALL BLACKS C vs RIVERSDAL BLUES C
11h30 PROGRESS C vs BARABRIANS C
12h45 ALBERTINIA B vs ALL BLACKS B
A-VELD
14h00 GROOTBRAKRIVIER B vs BARBARIANS B
15h45 ALBERTINIA A vs ALL BLACKS A
17H30 PROGRESS A vs BARBARIANS A