OKT
1 Oct 2011- George Service Clubs Utility Company present Seniors Art & Crafts Fair at Scout Hall – Davidsonroad George. 9:00 till 13:30. Exhibition, sale of work, Live Demos, eats and more……… Contact Kay Schroeder at Tel 044 873 3411 for more info. Demonstrations at the Fair: 9 – 10 = Corrie Swart painting greeting cards ,10 – 11 = Hope de Kock aluminium foil work ,11 – 12 = Sybil Crutchley making pottery cats & Tony Johnson Model Airplanes ,12 – 1 = Rita Britton doing decoupage ,Info rmal demonstrations will be done by Joan Anne ,Robertson – tapestry, Christine Beelders – beadwork, Cherry Acton – crocheting and Kay Schroeder – Leatherwork .There wil be 19 Exhibitors and 38 Sellers – come and see what Senior people can still do.
7 en 8 Okt – Plaaswerf Lentemark op die plaas Aangenaam , De Rust vanaf 10h00 tot 17h00.Kreatiewe , besonderse produkte te koop.Ten bate van die Kanker Vereniging..‘n Paar kreatiewe dames het gevoel De Rust en omgewing se talent moet bemark word, veral aangesien ons Kwêla en Rapport se Dorp van die Jaar vir 2011 is.
Plaaslike handgemaakte produkte, volstruisleerprodukte, Kers-geskenke, speelgoed, skilderye, plante en heerlike tuisgebak sal te koop aangebied word. Daar is iets vir ‘n ieder en elk. ‘n Plaaslike wynkelder se wyne sal te proe en te koop wees. ‘n Teetuin met tuisgemaakte drinkgoed, koek en ligte middagetes sal beskikbaar wees. Kom kyk hoe word koffiebone gebrand, geniet dit in ‘n koppie, of neem ‘n pakkie saam huistoe. Vir die manne en seuns is daar ‘n plaasdam vol visse, ‘n skiet-baan vir teikenskiet, bergfietspaaie, en in die nabye omgewing ‘n lekker uitdagende 4 X 4 roete. Daar is geen rede vir hulle om tuis te bly nie, kom saam en maak van dit ‘n lekker daguitstappie. Kontak Martie by 0824213113 of 044 241 2265
12 to 15 October -The George Society of Arts brings you A Town, A Cow and A Ghost, in celebration of the City of George ’s 200th birthday. With 200 years behind us, you know there will be historical hysterics you never knew about or expected! From the pen of Richard Dickens, and under direction of Li Parker, this show encompasses comedy, drama and a bit of history. A must see for the whole family on 12 to 15 October at the George Arts Theatre. Book now at the theatre on 044 874 3142 or on Computicket.
14-16 October – FESTIVAL OF FLOWERS ,From 10h00 am – 17h00 .The Floral arrangements and designs are to be based on the chosen theme of “TOUCHED BY AN ANGEL”. Tea and refreshments will be served all day, both days at the Church Hall nearby. All are invited to the opening service on the Friday morning. Tickets can be bought from any member of the Women`s Association of Searle Memorial Church.
Where: Searle Memorial Church, Great Brak River
Cost: R25.00
Contact: Agnes Sterley or Denise Holden
Tel: +2744-620 2845
+2744-690 5310
14 – 16 oKTMOSSELBAAI BLOMME SKOU
Vanjaar met die goeie reens hoop ons om die beste ooit blommeskou te hou hier in die Dias Museum op Mosselbaai.
Elke jaar verander ons die gebou in n massa blomme en mense kom van orals om te kyk. Ons poog om van orals in die omgewing mense te kry om in te skryf. Inskrywings is verniet en daar is pryse vir die beste in elke kategorie. Daar is afdelings vir allerhande rose, vir uitheemse sny blomme en struike en bolle , vir kruie, orgidiee , bonzai en dan n groot inheemse afdeling . Veral die buitelanders in die toerbusse geniet dit om te sien wat groei hier. Die proteas, speldekussings, tolbosse , bome, bolplante, erikas, ens blom nou pragtig en daar is nog hier en daar na alwyn. Skryf asb in vir die skou. Bring die blomme Don 14 Okt 16h00-19h00 of Vry 06h00 na die museum en kom kyk vrydag , Sat of Son . Inligting 0827728030
VUURVLIEGIE BYEENKOMS 27 OKTOBER 2011 5DE VERJAARSDAG EN AFSLUITING
Die volgende Vuurvliegie Byeenkoms is dv op 27 Oktober2011 om 10:00 by Peperboom Restaurant, Langstraat, Groot Brakrivier. Die Projek vier hulle 5de verjaarsdag.Carl Erasmus, Gerda Kinsey tree op. Mans en vrouens is welkom. Kaartjies teen R100 te koop by Peperboom Restaurant vanaf 3 Oktober 2011 tot 25 Oktober 2011. Net 55 kaartjies/plekke is beskikbaar. Mans en vroue is welkom.Vir meer inligting oor die Vuurvliegie Projek kontak Lizette Loots, sel: 0823322342 of Marietjie Loots, telnr: 044 6202166.