Suidkaap Dagboek

Oktober 

27 and 30 October -THEATRE@BRAK in Great Brak River presents this comedy  at 19.30.Tickets cost R35.00 and includes snacks.Wine etc. available.THEATRE@BRAK in Groot Brakrivier bied hierdie komedie aan op 27 en 30 Oktober om 19.30.Kaartjies kos R35.00 en sluit versnaperings in.Wyn ens. beskikbaar. 

 27th October – Mary-Ann Shearer (The Natural Way) is back in George on Thursday, 27th October at the Presbyterian Church,Caledon Street, George. One night only!! From: 6.30pm to 8.30pm. Entry fee just R50 

28 Oktober -Kontrei Kermis Moedergemeente George[ KKMG] Vrydag  vanaf 17:00 tot laat. Volop vermaak vir kinders en heerlike kosse om aan te smul. Spitbraai, potjiekos [van afval tot waterblommetjies!], slap chips, outydse sosaties en vele meer.  Kom kuier lekker saam om die vure en luister na musiek. Kontak Drew by 044 874 2036 vir meer besonderhede. 

28-30 Oktobr 2011-Die Getaway Off-Road Trailer Rally. Dit vind plaas by Kam’Bati River Resort net buite Swellendam. (Epos) : jaco@ekspo.co.za .(S) : 072 3571131 F) : 086 6250586 

28 th October -Fynbos ECO Festival , Garden Route Botanical Garden, Caledon Street, George .Spring is sprung….so it is time to visit the Fynbos ECO Festival and support the Botanical Garden on……. Friday 28 th October from 09h00 – 17h00 and Saturday 29 th October from 08h00 – 15h00.  

Come and enjoy …… Free entrance to the Garden, Parking per vehicle R10. 

Food Stalls…. Craft Stalls …. Tea Garden …..BeerGarden…. Talks … Demonstrations 

all spread generously throughout the Garden. Special talks and events may have additional small fee (see below) Please change yourRandsinto FEF (Fynbos Eco Festival) currency at the cash desks. All purchases must be paid in this exclusive currency (issued in multiples of R5) which is rechangable if not used. 

29 OKTOBER 2011  ANTOINETTE PIENAAR van “KRUIE  KRAAI  KONING” treeop  om 10h00 op by LEANI KWEKERY, GROOT-BRAKRIVIER.  Sjef Anne Barnard deel ook interessante wenke oor kruie. Bespreek by tel (044) 6202565.. R85 p persoon. 

Saterdag, 29 OKTOBER 2011 HEROLD NGK- BASAAR 

Herold is geleë tussen George, Oudtshoorn enUniondale- tussen die berge en Klein-Karoo. Ons is een van die oudste gemeentes (101 jaar oud vanjaar) in die Suid-Kaap en bedien die boeregemeenskap van die Bo-Langkloof. Die hele gemeente bestaan uit plase en daar is geen dorp binne ons grense nie, wat dit ‘n heerlike plaas- en plattelandse atmosfeer gee. 

Ons hou jaarliks 6 kleiner plaasbasaars in die verskillende wyke en aan die einde van die jaar een groot gemeenskaplike dankfees op Herold by die Landboukoöperasie. Dit is ‘n groot pakstoor waar die hele basaar en al die aktiwiteite onder een dak plaasvind.  8uur  Saterdagoggend – ‘n heerlike plaasontbyt, 10 uur open die stalletjies met plaasprodukte, varsgebak en vleis. Tot in die middag word daar verder saamgekuier met braaivleis, afval, pannekoek, basaarpoeding en nog vele meer!!!Kom geniet die dag saam met ons en ervaar boeregasvryheid soos dit net in die Langkloof gedoenkanword!!!Ds Gert Nothnagel 044-888 1602 of 082 82 95407 

November 

19 Nov – Een van die grootste gebeurtenisse opHeidelberg: Amanda Strydom besoek Dasjesdrift Teater!!Amanda Strydom in Konsert (Klavier: Janine Neethling) .Dasjesdrift Teaterhuis /Heidelberg/ 19 November / 19:00 /  R 250 p.p. (ete ingesluit) / Besprekings: niel.produksie@gmail.com OF sms: 084 444 9238

Share Button

About southcapenet

Adding value to my domain hosting and online advertising services.
View all posts by southcapenet →