Motorsport in die Suidkaap in 2012

Heelwat aksie word die jaar hier in die Tuinroete gehou….ek kan nie wag nie..maak seker jy hou `n bylae van die datums.as jy nie dit bêre nie gaan jy baie spyt wees..Ek sien die Garden Route Tydren gaan net oor een dag plaasvind, en nie twee dae soos verlede jaar nie. Dit is ook geskuif na November om die reën te mis…nog `n hoogtepunt is die Knysna Hillclimb in Mei…

WCCC ( Western Cape Challenge Club) 4×4 Extreme reeks:
03 Maart   Kambati Swellendam  (Die Burger se buite Expo)

Die res van die datums sal volg sodra dit bekend is.

REBEL 4×4 Extreme reeks:

18 Februarie   Reebok Stene
7 April    George skougronde
02 Junie   Grootbrak Rivier
18 Augustus   George skougronde
01 September   Herold Agri Fees 
29 September  Uniondale Landbouskou 
03 September  Herold Agri fees
10 November   Klynefontein

Ovaalbaan Wedrenne

11 Februarie   George
25 Februarie   Oudtshoorn
10 Maart   George
24 Maart    Oudtshoorn
28 April   George ( Champions of Champions)
12 Mei   Oudtshoorn
26 Mei   George ( Sprint for Money )
09 Junie   Jaarlikse Prysuitdeling – Oudtshoorn

Nuwe seisoen begin:

07 Julie   Oudtshoorn ( Klein Karoo Kampioenskappe)
18 Augustus   George ( Skou Kampioenskappe )
1 September   George ( Spring Race)
22 September  Oudtshoorn
06 Oktober   George
03 November  George
24 November  Oudtshoorn
15 of 22 Desember  George ( SWD vs OP )   

Blacktop Rally

04 Mei         Die ren beweeg deur George / Knysna (moontlike oorslaap in George)
Garden Route Tydren

3 Nov    George  / Knysna area

Knysna Hillclimb:

19 – 20 Mei    Simola Knysna

George Oumotor skou:

11 – 12 Februarie  PW Botha skoolgronde

Genoemde datums mag en kan verander. Hoop ons sien julle by al die genoemde byeenkomste. As jy miskien `n Word weergawe van die kalender wil hê..vonkpos my by fourxfour@vodamail.co.za of skakel my by 076 12 51115

Share Button

About southcapenet

Adding value to my domain hosting and online advertising services.
View all posts by southcapenet →