SWD Skeidsregtersvereeniging bied kursus aan

IRB Level 1 (7’s) Kursus – Pine Lodge

Bogenoemde kursus vind plaas 20 – 21 Maart 2012 te Pine Lodge

20 Maart 2012 vanaf 18h00 tot 22h00

21 Maart 2012 heeldag

Registrasie is R50 en ons bly oor.

Die eerste 20 van die volgende refs wat EERSTE laat weetkandit bywoon!

Christo Kemp,Jaco De Wit,Rene Berndt,Grant Riddles,Garnett Roelfse,Shaun Stoffels,Calvin Seconds,Gavin Esau,Stephan Viljoen,Sammy Vorster,Johan Marais,Ruhan,Meiring,Marnus Meiring,Hennie Windvogel,Francois Kees,Andre Goliath,Pietie Conradie,Hulet Billett,Eska Claasen,Henchalla Oerson en Delbirth November.

Braam,Cobus en Nolan moet help aanbied.

Net weer first come first serve!!! GEEN UITSONDERINGS NIE!!!

Ek MOET op die laaste vrydag die 15de Maart 2012 weet!

Baie dankie

Abe

Share Button

About southcapenet

Adding value to my domain hosting and online advertising services.
View all posts by southcapenet →