SWD Rugbyskeidsregtersvereeniging Nuus

Alle Skeidsregters, Lede, Bestuurslede, Streeksvoorsitters en enige belangstellendes – Laat asb vir my so spoedig moontlik weet by rmberndt@absamail.co.za of 0828065725 van enige gebeurtenis. Verjaarsdae, operasie/s, geboorte/s, prestasie/s, of enigiets wat jy wil hê almal moet weet!

As ek dit nie weet nie kan ek dit nie “post” nie en dan sal ons nie aan jou kan dink nie, bid vir jou nie, bly wees saam met jou nie!

Watter eensame wereld sal dit nie wees as jy alleen deur iets moet gaan nie? Ons is EEN familie kom ons gebruik die website vir dié doel!

Dankie
Rene Berndt

Namens SWD Referees wil ons jou sterkte toe wens met jou vrou se Operasie,alle voorspoed en Staan haar by deur dik en dun………(We Care)

Posted by Dilbirth November
Van al die SWD Skeidsregters

Veels geluk Stephan Viljoen op jou aanstelling by die “Easter Festival Tournament” in Jeppe, Johannesburg oor die Paasvakansie en jou nominasie vir  die Onder 13 Cravenweek 2012.Wel gedaan – dis ‘n groot prestasie. Mag dit die eerste van vele wees!

Mik nou nog hoër, ons weet jy kan!
Die Bestuur SWD Skeidsregters

Congratulations and well done to Rene Berndt for receiving his SARRA accreditation to Performance Review and guide/coach AR’s in SA Rugby Competitions!!!! (7 persons appointed nationally).  The hard work and dedication has paid off!

All the best for your future career
The Referee Management

Share Button

About southcapenet

Adding value to my domain hosting and online advertising services.
View all posts by southcapenet →