SWD Rugby Skeidsregeters hou AJV en Afskeid

AJV – DRINGEND

Geagte Skeidsregter

Kennis geskied hiermee dat die Algemene Jaar Vergadering van die Skeidsregters Vereniging van SWD Rugby Unie plaasvind op Saterdag, 20 Oktober 2012 om 10h00 by die Hotel Portoa Diaz te Mosselbaai.

Agenda

1. Opening – Mnr A Moos

2. Verwelkoming – Mnr J Speelman

3. Konstituering – Mnr E Abrahams

4. Voorsittersrede – Mnr J Speelman

5. Finansiële Verslag – Mnr W Verster

6. RDO Versalg – Mnr A Steenberg

7. Aanstellingskomitee Verslag – Mnr H Billet

8. Afrigters Verslag – Mnr H Billet

9. Streekvoorsitters Verslag

9.1 Kustreek – Mnr J Botha

9.2 Karoostreek – Mnr R Coericuis

9.3 Langebergstreek – Mnr D Amsterdam

10. Mosies (Indien enige)

JAARLIKSE  AFSKEID

Hiermee word u vriendelik uitgenooi na ons Jaarlikse Afskeid.

DATUM:        20 Oktober 2012

TYD:           14h00

PLEK:                   Hotel Potao Diaz

PRYS:                  R150.00

R.S.V.P      

Emanuel 078 66 33 2 99

078 66 33 2 99

Voor 15 Oktober  

Epos: abe@swdeagles.co.za

Kom en geniet die middag saam met ons.

Share Button

About southcapenet

Adding value to my domain hosting and online advertising services.
View all posts by southcapenet →