SWD Referees Association News

swd-refsKUSSTREEK KENNIS!
Donderdagaand 6de Feb 2013 by Outeniquapark
17h45 Yo-Yo
daarna vinnige eerste vergadering van 2013
daarna Bring en Braai geseligheid
Almal welkom………..sien julle daar!!!!

Kennis alle streke/voorsitters!!
Alle streke…………julle het almal toegang tot die site!
Enige vergaderings, verjaarsdae, gelukwensing ens…….plaas dit op die site asb sodat ons almal kennis dra daarvan
………2013 is die jaar van “EEN SPAN”
Ons is almal in dieselfde span en dra mekaar se belange op die hart!!!!
One in Mind, One in Purpose……….if one is happy, we all are happy, if one is sad, we all are sad………ons lag, juig, huil en bloei saam!!!!!!

WELKOM 2013
Welkom by 2013! Ek hoop dit is ‘n fantastiese jaar vir almal, waar alles waarvoor jy regtig hard werk word bewaarheid!
Sterkte vir die seisoen en mag almal lekker fiks raak, goeie reëlkennis opbou en almal kom kamp toe.
By die kamp gaan die nuwe reëls vir 2013 bespreek word so …………..bly weg en mis uit!!!!

Share Button

About southcapenet

Adding value to my domain hosting and online advertising services.
View all posts by southcapenet →