Driehoekige kompetisie: Mosselbaai, George en Oudtshoorn Rugby Klubs

outeniqua parkTer viering van die drie klubs se 130 ste bestaansjaar vir George rugbyklub en Oudsthoorn rugbyklub en 132 jaar vir Mosselbaai, speel die 3 spanne in ‘n driehoekige kompetisie in slegs 3 wedstryde waarna die wenneer ‘n wisseltofee sal ontvang vir die meeste liga punte aangeteken.

In die eerste wedstryd speel Mosselbaai teen George op Mosselbaai op Sat 9 Maart 2013.

George pak vir Oudsthhorn op sat 16 Maart 2013 te George en dan speel Oudsthhorn teen Mosselbaai op Oudsthhorn op 23 Maart 2013 te Oudsthoorn.

Oudspelers word uitgenooi om die spelers te ondersteun en die rugbygeskiedenis te herleef en te geniet.

Hou gerus die tye dop in die plaaslike koerante vir die afskoptye.

Share Button
,

About southcapenet

Adding value to my domain hosting and online advertising services.
View all posts by southcapenet →