SWD Arende span teen die Sharks

eaglesHier is die SWD Arende span vir more se wedstryd teen die Sharks XV in Durban by Growthpoint, Kingspark. Die wedstryd word 14:30 op Supersport 1 uitgesaai en die top twee spanne in die Suidelike divisie van die Vodacombeker gaan sake uitspook met die Sharks tans eerste op die punteleer en die Arende tweede. Go Eagles!!!

15. DEROY RHOODE
14. HENTZWILL PEDRO
13. DANIEL ROBERTS
12. MARTIN DU TOIT
11. DUWAYNE SMART
10. KARLO ASPELING
9. DANIE FAASEN
8. JUNIOR BESTER
7. JANNEMAN STANDER
6. SHAUN RAUBENHEIMER
5. MZWANELE ZITO
4. SCHALK OELOFSE
3. ASHLEY BUYS
2. HANNES FRANKLIN
1. GRANT KEMP(K)

RESERWES:
16. WAYNE KHAN
17. LAYLE DELO
18. GRANT LE ROUX
19. CHRISTO DU PLESSIS
20. LYNDON HARTNICK
21. MZO DYANTYI
22. ANVER VENTER

Share Button
,

About southcapenet

Adding value to my domain hosting and online advertising services.
View all posts by southcapenet →