Onder is ons span vir more se groot wedstryd teen die GWK Griekwas op Outeniqua Park. Moet dit nie misloop nie sluit by ons aan vir n feestelike atmosfeer met biertuin, cheerleaders, braai area, kosstalletjies, kinder speelarea, Arnie die mascot, ens.
Baie pryse om te wen vir ondersteuners wat GROEN dra. Bring n vleisie saam en kom braai saam met die Arende span vanaf 17:00 by die Safari Braai Area terwyl jy n biertjie geniet by Castle Corner.
Die volgende wedstryde word ook uitgesaai op Supersport vanaf Castle Corner:
12:45 SWD vs OP in 0/18 Cravenweek FINAAL
14:30 Arende vs Griquas
17:00 Sharks vs Highlandars – Superugby Kwarteindrondte
Hekke open reeds 10:30. Volwassenes R30, Skoliere Gratis
Wedstryd tye:
11:30 SWD o/13 vs Sasolburg 0/13 XV
12:30 SWD 0/21 vs SWD Platteland
14:30 SWD Arende vs GWK Griekwas
ARENDE BEGINSPAN
15. ELRIC VAN VUUREN
14. HENTZWILL PEDRO
13. LUZUKO VULUNDLI
12. GERRIT SMITH
11. BRIAN SKOSANA
10. MARTIN DU TOIT
9. DWAYNE KELLY
8. DEVAN RAUBENHEIMER
7. ALWYN BESTER
6. SHAUN RAUBENHEIMER
5. MZWANELE ZITO
4. SCHALK OELOFSE
3. ASHLEY BUYS
2. KURT HAUPT
1. ROY GODFREY (K)
RESERWES:
16. WAYNE KHAN
17. GRANT KEMP
18. ANDRIES VAN DER WALT
19. CHRISTO DU PLESSIS
20. MZO DYANTYI
21. DANIEL ROBERTS
22. CLINT WAGMAN
BESTUURSPAN:
HOOFAFRIGTER : BEVIN FORTUIN
HULPAFRIGTER : ANTON LEONARD
SPANBESTUURDER : RYNHARD VAN AS
FISIO : INNIS ERASMUS
DOKTER : DR JOHN BENEKE
FIKSHEIDSAFRIGTER : PAUL KELLY