Die 560 kg-Toutrekspan het Suid-Afrika op 30 Augustus by die Wêreldtoutrekkampioenskppe in Madison, Amerka verteenwoordig.
Die Suid Kapenaars het teen Swede in die semi-finaal en teen Switserland in die finaal te staan gekom om in beide gevalle stof in hul opponente se oe te skop en uiteindelik met n goue medalje na Suid-Afrika terug te keer op 4 Aug. Tydens die hele kompetisie het die span slegs een trek afgestaan.

Die 560 kg-Toutrekspan van Hoër Landbouskool Oakdale het Suid-Afrika reeds by ses geleenthede by die Wêreldkampioenskappe verteenwoordig waarvan hul by vier geleenthede goud en een geleentheid silwer verwerf het.