Suid Kaap Kinderkoor is SA se beste

Die Suid-Kaap Kinderkoor is gister by die ATKV Animato Internasionale Koorkompetisie finaal in die Hugo Lambrechts Ouditorium, Parow, as beste algehele koor van die kompetisie, beste kinderkoor, beste uitvoering van ‘n Romantieke werk, kontemporere werk, Afrika-etniese werk, asook beste voorgeskrewe werk, as kampioene bekroon!

skkk

Ons is voorwaar trots op hierdie wonderlike kinders.

Share Button
,

About southcapenet

Adding value to my domain hosting and online advertising services.
View all posts by southcapenet →