SWD Arende spanne vir die naweek bekend

eaglesAlhoewel dit n groot voorreg is om die sterbelaaide DHL Stormers in George te verwelkom staan ons bankvas agter ons SWD Arende manne in groen en glo ons die ondersteuners sal Saterdag in hul duisendes opdaag om ons provinsiale span te kom ondersteun. Hier is die SWD Arende en Arende Vyftiental spanne vir die hoof – en voorwedstryde:

SWD ARENDE vs DHL STORMERS (Hoofwedstryd)

BEGINSPAN:
15. ELRIC VAN VUUREN
14. CLINT WAGMAN
13. KIRSTEN HEYNS
12. LUZUKO VULUNDLI
11. ALSHAUN BOCK
10. LEIGHTON EKSTEEN
9. DILLON SNELL
8. ZANDRE JORDAAN
7. CHRISTO DU PLESSIS (CAPT)
6. JUNIOR BESTER
5. MZWANELE ZITO
4. SCHALK OELOFSE
3. PIETER STEMMET
2. MARUIS FOURIE
1. LAYLE DELO

RESERWES:
16. WAYNE KHAN
17. DEXTOR FAHEY
18. ASHLEY BUYS
19. GRANT LE ROUX
20. LYNDON HARTNICK
21. BURAN PARKS
22. DWAYNE KELLY
23.DANIEL ROBBERTS
24.BRIAN SKOSANA
25.ASHWIN SCOTT

BESTUURSPAN:
HOOFAFRIGTER : BEVIN FORTUIN
HULPAFRIGTER : ANTON LEONARD
FISIO : INNIS ERASMUS
DOKTER : DR JOHN BENEKE
SPANBEAMPTE :GRANWILLE KARELSE
KONDISIONERING :GHAFOER LUCKAN

ARENDE XV vs EVERGREENS RVK (Voorwedstryd)

BEGINSPAN:
15. DANIEL ROBBERTS
14. HENTZWILL PEDRO
13. GERRIT SMITH
12. FANIE BOOYSEN
11. JOSEPH FORTUIN
10. GERRIT NORTIER
9. DWAYNE KELLY
8. MARCELL GROENEWALD
7. DEVON RAUBENHEIMER
6. JANNEMAN STANDER
5. IAN ALEXANDER
4. SHANOLD MITCHELL
3. ASHLEY BUYS
2. BRANDON BOOYSEN
1. JUANDRE DIGUE

RESERWES:
16. CHRISTOPHER ROELOFSE
17. OLLIE TERBLANCHE
19. WAYNE JULIES
20. JOHAN STEYN
21. RP BURGER
22. ANVER VENTER
23. FIZEL FREDERICKS
24. ETHAN WILLIAMS

Share Button
,

About southcapenet

Adding value to my domain hosting and online advertising services.
View all posts by southcapenet →