Eden District Municipality besoek Kairos Hoërskool

Met sy aankoms het die skoolhoof van Kairos, mnr Vivian Prins, aan Uitvoerende Onderburgemeester van Eden Distriksmunisipaliteit, rdl Lionel Esau, die versekering gegee dat hulle hierdie jaar nog harder gaan werk om ‘n beter matriek slaagsyfer te lewer. “Ten spyte van die uitdagings wat ons op ‘n daaglikse basis in die gesig staar, het ons verbasend ‘n goeie slaag-persentasie in die 2014 matriek opgelewer.”

Eden se Uitvoerende Onderburgemeester, rdl Lionel Esau (2de van links), oorhandig ‘n sertifikaat van prestasie aan mnr Vivian Prins (2de van regs) vir ‘n wel-verdiende 2014 matriek slaagsyfer. Met hulle is Eden raadslid Caroline Skietekat (links) en Eden se Portfolio Raadslid vir Strategiese Dienste, Rdl Johan Du Toit (regs).

Share Button

About southcapenet

Adding value to my domain hosting and online advertising services.
View all posts by southcapenet →