George Old Car Show to be featured on Ignition

Tisha Steyn –

Ignition is South Africa’s first television channel dedicated entirely to all things on wheels. This channel broadcasts 24/7 on DStv 189.

1

It is therefore a special privilege to have the Ignition team at this year’s George Old Car Show on 14 and 15 February.

Ignition’s content includes reviews and opinion on new cars on the local and global market, buying advice, coverage of local motoring events, such as the George Old Car Show presented by the South Cape Old Car Club on 14 and 15 February – that’s tomorrow and Sunday, folks!

It also offer documentaries that delve into the history behind some of the automotive world’s biggest brands, local and international motorsport, reality programmes with  a motoring spin and much, much more! Whether you are into classics or bikes, 4x4s or hot rods – Ignition is onto it!

Johan Yssel van Feesvoete, ASTV se nuwe program oor feeste en feestelikhede, sal ook vir die eerste keer teenwoordig wees by die George Oumotorskou.

Afrikaanse Satelliettelevisie (ASTV) het in Junie verlede jaar ontstaan en bied ‘n verskeidenheid Afrikaanse programme aan op Kanaal 151 op die OpenView HD Digitale Satelliettelevisie platform.

ASTV se unieke verskeidenheid programme is meestal gemik op die Afrikaanse gemeenskap, en bied  opwindende uitbreiding van die reeds omvattende verskeidenheid kanale op OpenView HD. ASTV spog met  verskeidenheid programme wat geskik is vir die hele gesin. Kykers kan uitsien na programme wat die Afrikaanse kultuur en leefstyl omarm, en wissel van musiekprogramme tot kosprogramme, en natuurlik die unieke Suid-Afrikaanse kultuur van feeste, feeste en nogmaals feeste.

ASTV se besturende direkteur, Jaco Ferreira, sê die kanaal sien uit daarna om  groter gehoor te bereik deur die vennootskap met OpenView HD. “Die Afrikaanse mark het ons kanaal se inhoud tot dusver baie goed ontvang, juis omdat dit alledaagse aspekte van ons kultuur,waarmee mense hulself kan vereenselwig, aanspreek. Ons sien daarna uit om aan ons groeiende gehoor hierdie nuwe platform te bied.”

Share Button

About southcapenet

Adding value to my domain hosting and online advertising services.
View all posts by southcapenet →