Die SWD krieketspan het Donderdag op die REC in Oudtshoorn wraakgeneem toe hulle die SWD Arende in die jaarlikse Canon Vriendsskapswedstryd met 15 lopiesverslaan het. Daarmee het die krieketmannewraakgeneemnadat die Arendeverledejaar die trofeeingepalm het.
Op ‘nfeestelike dag het SWD Krieketwateerstegekolf het in ‘nTwintig/20 formaatwedstryd 171/7 op die telbordgeplaasdanksygoeiebydraesdeur Ross McMillan (40; 31 balle, 6×4) en Sammy-Joe Avontuur (26; 20 balle, 1×6, 3×4). Ashwinn Scott (3/28 in 4 beurte) het vir die Arende met die baluitgeblink.
Die Arendekonhuljaagtogna die wenteikennooitwerklik op koerskrynieenhulle is in die laasteboulbeurt van 166 lopiesuitgeboul. Hentzwill Pedro (37; 16 balle, 3×6, 3×4) enAnver Venter (33; 20 balle, 1×6, 4×4) het egterhulstaal met die kolfgewys. SiyaSimetu (2/11) en Sammy-Joe Avontuur (2/9) was die wenspan se besteboulers.
In ‘nvoorwedstryd was die Living Ball XI-tal (113/7) met 15 lopies baas teen die SWD Legende’s (98/8). GhafoerLuckan (24, 27 balle, 5×4), van die Living Ball span was die bestekolwervan die dag.
