SWD Arende span teen Grens bekend

eagles-440x367Kan die SWD Arende dit drie wenne in n ry maak? Ons dink so. Hier is ons span vir more se Vodacombeker wedstryd teen die Grens Bulhonde in Albertinia se nuwe stadion. Afskop is om 4nm. Dankie aan die Hessequa Munisipaliteit vir hul bydrae.

BEGINSPAN
15. ELRIC VAN VUUREN
14. CLINTON WAGMAN
13. KIRSTEN HEYNS
12. LUZUKO VULUNDLI
11. ALSHAUN BOCK
10. GERRIT SMITH
9. DWAYNE KELLY
8. ZANDRE JORDAAN
7. DEVON RAUBENHEIMER (KAPT)
6. JANNEMAN STANDER
5. PEET VD WALT
4 .SCHALK OELOFSE
3. ASHLEY BUYS
2. MARUIS FOURIE
1. LAYLE DELO

RESERWES:
16. WAYNE KHAN
17. RAOUL LARSON
18. JUNIOR BESTER
19. ANDISA NTSILA
20. BURAN PARKS
21. LEIGHTON EKSTEEN
22. MARTIN DU TOIT

BESTUURSPAN:
HOOFAFRIGTER : BEVIN FORTUIN
HULPAFRIGTER : ANTON LEONARD
SPANBESTUURDER : RYNHARD VAN AS
FISIO : LUZAAN HAASBROEK
DOKTER : DR JOHN BENEKE
SPANBEAMPTE : GRANWILLE CARELSE
KONDISIONERING : GHAFOER LUCKAN

Share Button
,

About southcapenet

Adding value to my domain hosting and online advertising services.
View all posts by southcapenet →