SWD Arende span teen DHL WP bekend

eagles-440x367Met die Arende se plek in die Vodacombeker kwarteindrondte verseker, reis hul die naweek na Nuweland om die onoorwonne DHL Westelike Provinsie aan te durf in hul laaste groepwedstryd.
Baie sterkde word ons span toegewens…

BEGINSPAN
15. ELRIC VAN VUUREN
14. CLINTON WAGMAN
13. KIRSTEN HEYNS
12. MARTIN DU TOIT
11. ALSHAUN BOCK
10. GERRIT SMITH
9. DWAYNE KELLY
8. ZANDRE JORDAAN
7. DEVON RAUBENHEIMER (KAPT)
6. JANNEMAN STANDER
5. MZWANELE ZITO
4 .SCHALK OELOFSE
3. ASHLEY BUYS
2. MARUIS FOURIE
1. LAYLE DELO

RESERWES:
16. WAYNE KHAN
17. RAOUL LARSON
18. PEET VD WALT
19. ANDISA NTSILA
20. CHRISTO DU PLESSIS
21. LEIGHTON EKSTEEN
22. DANIEL ROBBERTS

BESTUURSPAN:
HOOFAFRIGTER : BEVIN FORTUIN
HULPAFRIGTER : ANTON LEONARD
SPANBESTUURDER : RYNHARD VAN AS
FISIO : LUZAAN HAASBROEK
DOKTER : DR JOHN BENEKE
SPANBEAMPTE : GRANWILLE CARELSE
KONDISIONERING : GHAFOER LUCKAN

Share Button
,

About southcapenet

Adding value to my domain hosting and online advertising services.
View all posts by southcapenet →