SWD Arende span teen Boland Cavaliers bekend

eaglesOnder is ons SWD Arende span vir more aand se wedstryd teen die Boland Kavaliers om 19:00 te Outeniqua Park, George. Hekke open om 16:00 en daar is n voorwedstryd tussen Thembalethu Cluster O/15 en Huis Outeniqua O/15 om 17:00. Kaartjies is slegs R30 vir volwassenes en kinders kom gratis is. Kom geniet n lekker atmosfeer met stalletjies, biertuin, vermaak en kompetiesies.

BEGINSPAN
15. ELRIC VAN VUUREN
14. CHARLES RADEBE
13. KIRSTEN HEYNS
12. LUZUKO VULINDLU
11. DANIEL ROBERTS
10. GERRIT SMITH
9. JOHAN STEYN
8. ZANDRE JORDAAN
7. DAVON RAUBENHEIMER (KAPT)
6. CHRISTO DU PLESSIS
5. MZWANELE ZITO
4 SCHALK OELOFSE
3. DEAN HOPP
2. MARIUS FOURIE
1. LAYLE DELO

RESERWES:
16. WAYNE KHAN
17. PIETER STEMMET
18. ALWYN BESTER
19. LYNDON HARTNICK
20. LEIGHTON EKSTEEN
21. MARTIN DU TOIT
22. CLINT WAGMAN

BESTUURSPAN:
HOOFAFRIGTER : BEVIN FORTUIN
HULPAFRIGTER : ANTON LEONARD
SPANBESTUURDER : RYNHARD VAN AS
FISIO : INNIS ERASMUS
DOKTER : DR JOHN BENEKE
SPANBEAMPTE : GRANWILLE CARELSE
KONDISIONERING : GHAFOER LUCKAN

Share Button
,

About southcapenet

Adding value to my domain hosting and online advertising services.
View all posts by southcapenet →