Tuinroete Clivia Skou 26/7 September 2015

Die Tuinroete Cliviaklub is hierdie jaar tien jaar oud en ons Cliviaskou van 26/7 September 2015 is dus ñ spesiale geleentheid. Ons lede woon oor ñ baie wye area: George, Wilderness, Sedgefield, Knysna, Groot en Klein Brak, Mosselbaai, Stilbaai, Riversdale, Oudshoorn en meer. Ons kry ook besoekers en uitstallers van al hierdie areas, maar selfs van PE , Boksburg en Kaapstad. Die Tuinroete Cliviaklub se uitstalling bevat gewoonlik meer as 400 plante en is die grootste uitstalling van skouplante in die land.

Emerarudo CARRIE

Die tuinroete is ook bekend vir baie goeie kwaliteit plante. Ons het groot kommersiele kwekers in ons midde en is bevoorreg om Dr Piet Theron (een van ons lede) as ondervoorsitter van die nasionale Cliviavereniging te hê. Ons het ook onlangs Dr Johan Spies, n baie bekende plantnavorser in ons klub verwelkom.

TK CARRIE

Toegang fooie is vir volwasenes R15.00 en kinders onder twaal-jaar is gratis.

Daar sal weereens demostrasies wees oor hoe om jou clivia te versorg . Verder sal Jan Plubiek ook die kans kry om plante aan te koop en sommer self vrae te stel aan kwekers rakende hul eie clivias.

Die skou is soos gewoonlik by die Outeniqwa Laerskoolsaal te Catheralstaat  in George.

Vir enige navrae rakende skou kan Ida gekontak word by 072 613 6066

Share Button

About southcapenet

Adding value to my domain hosting and online advertising services.
View all posts by southcapenet →