SWD Arende span teen Griffons bekend

12020017_782151341910780_2316052101385386297_nGroot rugby op Outeniqua Park vanaand met die Eagles wat die Down Touch Griffons aanvat vir n plek in die halfeindrondte van die ABSA Curriebeker Eerste Divisie en moontlike tuis semi-finaal. Eagles ervaar n uitstekende tweede rondte en het hul laaste drie wedstryde gewen. Kom ondersteun ons span. Afskop is om 7nm. Ook met n biertuin, vermaak, stalletjies, en vele meer.

Die 0/19 en o/21 spanne pak Griekwas in die voorwedstryde.

BEGINSPAN
15 ROBERTS DANIEL
14 RADEBE CHARLES
13 SKOSANA BRIAN
12 VULINDLU LUZUKO (o/Kapt)
11 BOCK ALSHAUN
10 EKSTEEN LEIGHTON
9 DYANTYI MZO
8 JORDAAN ZANDRE (Kapt)
7 NTSILA ANDY
6 PARKS BURON
5 LE ROUX GRANT
4 OELOFSE SCHALK
3 STEMMET PIETER
2 FOURIE MARIUS
1 DIGUE JUANDRE

RESERWES
16 HAUPT KURT
17 HOPP DEAN
18 ZITO MZWANELE
19 HARTNICH LYNDON
20 STEYN JOHAN
21 KEAN THOM
22 JOSEPH CRESWIN

Share Button
,

About southcapenet

Adding value to my domain hosting and online advertising services.
View all posts by southcapenet →