VIR ALTYD – “The biggest adventure of the year – 2016”
OFFICIAL TRAILER RELEASE
30 October 2015
As the producers, writers and actors of the successful feature film, Pad na jou Hart, Ivan Botha and Donnalee Roberts have combined their strengths again – and their new offering, the Afrikaans romantic adventure movie, Vir Altyd, will grace the big screen soon. The official trailer of the movie was released today.

Trailer link: Official trailer / Amptelike lokprent
Vir Altyd is not a sequel to Pad na jou Hart, however, the undeniable quality of its predecessor can clearly be seen in this new film. Danie Bester (co-producer), Jaco Smit (director) and Jacques Koudstaal (cinematographer) are part of the team again.
The film begins in one of South Africa’s most popular and beautiful towns, Paarl, which boasts Paarl Rock, preserved by the Drakenstein Municipality; Picardie Guest House, with its well-known dam and breathtaking views; the historic Toringkerk Dutch Reformed Church; the majestic Rhebokskloof Wine Estate; the Afrikaans Language Monument; and also the proudly Afrikaans Volksmond coffee shop. The film transports audiences on a further adventure as an Air Mauritius plane touches down on the island of love. The team explored Mauritius for three weeks with our proud partner, the Mauritius Tourism Promotion Authority (MTPA), during the filming of the movie. Viewers will discover destinations such as The 23-Coloured Earth, Ile aux Aigrettes, the ruins of Belle Mare, the market in Flacq and other stunning places on the island. The film is primarily located at World Leisure Holidays and Sun Resorts’ luxury five-star Long Beach Golf and Spa Resort in Mauritius: http://www.wlh.co.za/
The symbolic style that is a trademark of Ivan and Donnalee’s projects, is clearly seen in Vir Altyd. These two writers, producers and actors hope to hold up a mirror with which viewers can identify and possibly recognise themselves – and the relationships in which they find themselves. Vir Altyd comprises strong relationship themes and portrays the different seasons of love via different couples. Therefore, the movie will resonate with every person – male and female; young and old.
Apart from the two main actors, Ivan (Hugo) and Donnalee (Nina), the cast also includes other top South African actors like Illse Roos (Marietjie Botha), Dirk Stoltz (Ben Botha), Elize Cawood (Aunt Betsie van Zyl), Wilson Dunster (Uncle Paul van Zyl), among others.
Francois Bloemhof adapted the script, written by Ivan Botha and Donnalee Roberts, into a novel, which was released during October 2015 and is published by NB Publishers: http://www.nb.co.za/
A wonderful addition to the film is its soundtrack, which will be released at the same time as the movie in February 2016. The award-winning songwriter and singer, Joshua na die Reën, wrote and performed the theme song, also titled Vir Altyd – and this track will be released in November 2015. Listeners can look forward to the amazing voice of newcomer Lizandra DesertRose Von Hagen with her beautiful rendition of Fluister. Actress Nicky de Kock, the 11-year-old who portrays the younger version of Nina, is an avid singer and her song In Die Mik Van My Hart is also included on the album.
Vir Altyd was filmed during May and June 2015 in Paarl in the Western Cape and on the island of Mauritius.
The film will be released nationwide on 12 February 2016 by Ster-Kinekor, Nu Metro and independent theatres.
For exclusive behind-the-scenes photos and the latest news, follow the film here:
Facebook: https://www.facebook.com/viraltydfilm
Twitter: @VirAltyd
VIR ALTYD – “Die grootste avontuur van die jaar – 2016”
AMPTELIKE LOKPRENT BEKENDSTELLING
30 Oktober 2015
As vervaardigers, skrywers en akteurs van die suksesvolle film, Pad na jou Hart, het Ivan Botha en Donnalee Roberts weer kragte saamgespan en is hul nuwe Afrikaanse romantiese avontuurfilm Vir Altyd binnekort op die silwerdoek te sien.
Die amptelike lokprent vir dié fliek is vandag bekendgestel.
Lokprent skakel: Official trailer / Amptelike lokprent
Vir Altyd is nie ’n opvolg van Pad na jou Hart nie, maar ’n vingerafdruk van die kwaliteit waarmee die rolprent se voorloper aangepak is, en dit is duidelik te sien in die nuwe film.
Danie Bester (medevervaardiger), Jaco Smit (regisseur) en Jacques Koudstaal (kinematograaf) is ook weer deel van die span.
Die rolprent begin in een van Suid-Afrika se mees geliefde en mooiste dorpe, die Paarl, wat spog met Paarl Rots, bewaar deur die Drakenstein-munisipaliteit; Picardie Gastehuis met sy bekende dam en prag-uitsigte; die geskiedkundige Nederduits Gereformeerde Toringkerk; die besondere Rhebokskloof-wynlandgoed; die Afrikaanse Taalmonument; en ook die trots Afrikaanse Volksmond Koffiewinkel.
Die film neem die kykers op ’n verdere avontuur soos ’n vliegtuig van Air Mauritius op die eiland van liefde land. Die filmspan het vir drie weke Mauritius verken saam met ons trotse vennoot, die Mauritius Tourism Promotion Authority (MTPA) gedurende die verfilming van Vir Altyd.
Kykers sal bestemmings soos The 23-Coloured Earth, Ile aux Aigrettes, die Belle Mare-ruïnes, die mark in Flacq en ander pragtige plekke op die eiland ontdek.
Die film speel grootliks af by World Leisure Holidays en Sun Resorts se luukse vyfster Long Beach Golf and Spa Resort in Mauritius: http://www.wlh.co.za/
Die simboliese styl waarmee Ivan Botha en Donnalee se projekte gekenmerk word, is duidelik te sien in Vir Altyd. Hierdie twee skrywers, vervaardigers en akteurs hoop om ’n spieël deur middel van die film op te hou. Hul het karakters geskryf waarmee kykers sal kan vereenselwig en waarin hul heel moontlik hulself en die verhoudings waarin hulle hul bevind, kan raak sien. Vir Altyd bestaan uit temas van sterk verhoudings en weerspieël deur middel van die verskillende paartjies al die seisoene van die liefde. Dit sal dus tot elke mens spreek – manlik en vroulik; oud en jonk.
Behalwe vir die akteurs wat die hoofrolle vertolk, Ivan (Hugo) en Donnalee (Nina), sluit die rolverdeling ander top Suid-Afrikaanse akteurs soos Illse Roos (Marietjie Botha), Dirk Stoltz (Ben Botha), Elize Cawood (Tannie Betsie van Zyl), Wilson Dunster (Oom Paul van Zyl) en vele ander in.
Die draaiboek, geskryf deur Ivan Botha en Donnalee Roberts, en verwerk tot ’n roman deur Francois Bloemhof, is tydens Oktober 2015 bekendgestel en word uitgegee deur NB Uitgewers: http://www.nb.co.za/
’n Wonderlike toevoeging tot die fliek is die klankbaan en dit word saam met die vrystelling van die fliek in Februarie 2016 uitgereik.
Die bekroonde liedjieskrywer en sanger, Joshua na die Reën, was verantwoordelik vir die skryf en uitvoering van die temalied, ook getiteld Vir Altyd, en die liedjie sal tydens November 2015 uitgereik word.
’n Ongelooflike nuwe stem waarna luisteraars kan uitsien, is dié van Lizandra DesertRose Von Hagen met haar treffende liedjie Fluister.
Nicky de Kock, die 11-jarige wat die jonger weergawe van Nina in die fliek vertolk, is ’n kranige sangeressie en haar liedjie, In Die Mik Van My Hart, is ook deel van die klankbaan.
Vir Altyd is gedurende Mei en Junie 2015 in die Paarl in die Wes-Kaap en op die eiland, Mauritius verfilm.
Die rolprent word op 12 Februarie 2016 landswyd deur Ster-Kinekor, Nu Metro en onafhanklike teaters uitgereik.
Vir eksklusiewe agter-die-skerms foto’s en die jongste nuus, volg die film hier:
Facebook: https://www.facebook.com/viraltydfilm
Twitter: @VirAltyd