SWD Arende Curriebeker wedstryd bepalings bekend

eaglesDie uitspeelronde van die Curriebekerkompetisie skop op 9 April af. [Tuispan eerste].

• 9 April : OP teen SWD

• 16 April : SWD teen Pumas

• 23 April : Griekwas teen SWD

• 30 April : SWD teen Luiperde

• 7 Mei : Griffons teen SWD

• 14 Mei : SWD teen Valke

• 21 Mei : SWD het n loslootjie

• 28 Mei : Boland teen SWD

• 4 Junie :  SWD het n loslootjie

• 11 Junie : SWD teen Grens

• 18 Junie : Namibie teen SWD

• 25 Junie : SWD teen Blou Bulle

• 2 Julie : WP teen SWD

• 9 Julie : SWD teen Vrystaat

• 16 Julie : Leeus teen SWD

• 23 Julie : SWD teen Sharks

Share Button
,

About southcapenet

Adding value to my domain hosting and online advertising services.
View all posts by southcapenet →