Tiro deel graag baie opwindende nuus met julle. Die musiekvideo van Pak My In Jou Tas word einde volgende week vrygestel en ‘n gelukkige wenner kan ‘n prys ter waarde van R50 000 wen.
Aangeheg vind asb meer inligting oor die kompetisie vir ‘n goeie agtergrond, asook die Persverklaring oor die album en omslag daarvan.
CD Kompetisie – Pak My In Jou Tas