On Sunday the 26th of February, Modder En Bloed won the prestigious Audience Choice Award – Best Feature Drama. Sean Else was in Sedona to accept the award and hailed it as a tremendous team effort from all involved with this film.
“It’s great to get the recognition and appreciation from an audience outside of South Africa, these awards mean the most as they are voted for by the public” – Sean Else (Writer, Director, Producer)
This is the fourth International Film Festival where Modder En Bloed as been selected in the Official Competition Section, this is also the first Competition Award.
“Playing in festivals around the world is a wonderful tribute to all involved with the production, and it certainly helps with international sales and distribution. We are incredibly proud of everyone” – Llewelynn Greeff (Producer)
Modder en Bloed het op 26 Februarie vanjaar die gesogte Audience Choice-toekenning vir die beste dramafilm gewen. Sean Else was in Sedona om die toekenning in ontvangs te neem en dit as ’n geweldige spanpoging beskryf waartoe elkeen bygedra het wat met dié film gemoeid was.
“Dit is wonderlik om die erkenning en waardering van ’n gehoor buite Suid-Afrika te kry. Dié toekennings weeg swaarder omdat dit deur die publiek ingestem word.” – Sean Else (skrywer, regisseur en vervaardiger).
Dit is die vierde internationale filmfees waar Modder En Bloed in die amptelike kompetisie verkies is, en die eerste kompetisietoekenning.
“Om tydens feeste die wêreld oor te kan wys, is ’n wonderlike huldeblyk aan elkeen wat met die produksie daarvan gemoeid was, en dit help beslis met internasionale verkope en verspreiding.” – Llewelynn Greeff (vervaardiger).