Herewith a friendly request to persons/businesses who want to donate items to victims of fire in the Eden district.
Needed items include:
- Imperishable food products,
- Toiletries,
- Blankets,
- Clothes,
- Water etc.
Items can be delivered to the Eden District Fire Station based at 17 Pioneer Street, Pacaltsdorp Industria (opposite Tyre & Tread) (Latitude: 33: 59: 36,10 S Longitude: 22: 26: 30,89 E).
Any financial donations can be made to the Emergency Fund created by Eden District Municipality.
Banking details are as follows:
Account Name: Eden District Municipality
Cheque Account No: 401719790
Bank: Standard Bank
Branch Code: 050214
Your assistance to those directly affected by these tragic incidents is appreciated.
HULP AAN SLAGOFFERS VAN BRANDE IN DIE EDEN DISTRIK
‘n Vriendelike versoek word gerig aan persone/besighede om donasies te skenk aan persone wat na veiligheid geneem is weens brande in die Eden distrik.
Benodigde items sluit in:
- Onbederfbare voedselprodukte,
- Toiletware,
- Komberse,
- Klere,
- Water ens.
Alle items kan afgelewer word by die Eden Distriksmunisipaliteit se Brandweerstasie in George by Pioneerstraat 17, Pacaltsdorp Industria (regoor Tyre & Tread) (Latitude: 33: 59: 36,10 S Longitude: 22: 26: 30,89 E).
Eden Distriksmunisipaliteit het ‘n spesiale Noodfonds gestig waarby enige finansiële bydraes gemaak kan word.
Bankbesonderhede is as volg:
Rekening Naam: Eden Distriksmunisipaliteit
Tjekrekeningnommer: 401719790
Bank: Standard Bank
Takkode: 050214
U hulp ter ondersteuning aan diegene direk geraak deur die tragiese gebeure, word waardeer.