Die munisipaliteit het die besluit om die stadsaal aan die relevante skool vir fondsinsameling op 22 Maart 2018 uit te verhuur heroorweeg, en die funksie mag voortgaan soos beplan was.
The municipality reconsidered its decision to cancel the booking to hire the town hall to the relevant school for a fundraising event on 22 March 2018, which may go ahead as planned.
George Munisipaliteit kanselleer konsert venue: Steve Hofmeyer reageer
Aan almal in George.
Dankie vir soveel ondersteuning. Ek sal nie gesnoer word nie. Die konsert in George sal voortgaan. Daarmee eerbiedig ek die grondwet asook my kontrak met George se mense. Ek is g’n politikus nie. My kontrak as digter, met George en Suid Afrika, is om my mense te hoor. Om die digter te wees wat sing oor wat hulle pla. Om te mag prys en te mag kritiseer in ‘n vry samelewing. As jy nie vreesloos kan staan voor die onderdrukkers van jou mense nie, is jy nie die naam “kunstenaar” werd nie. Dieselfde regering wat die krete van sy bruin en wit mense eenvoudig ignoreer, kon altyd op hul kunstenaars vertrou om dit te verwoord en hulle wanhoop stem te gee. Mense kom nie na my konsert vir politiek nie. Hulle kom om te hoor of hulle nog mag bestaan.
Om die George vertoning te kanselleer moet die George munisipaliteit 4 dinge doen:
- Die grondwet ignoreer ten opsigte van vryspraak en vry assosiasie.
2. Kontrak breek.
3. Ons kliënt se finansiële skade ontduik.
4. En fondse (die winste) aan ‘n klein skooltjie moet ontsê.
Die ANC is genadeloos genoeg om al 4 te probeer.
Ek staan dit teë.
Staan by my, lig jou ken en wees vreesloos.
Ek sien jou volgende week.
For perspective:
- A “racist” hates other races. I don’t. I merely distinguish between races, like race-based BEE, AA, PP and quotas do.
- A “radical” promises to kill citizens “but not yet”. Like Julius Malema does. Nobody batted an eyelid. I don’t say, sing or do that.
- An “extremist” brings extreme expression to his ideology by killing innocent civilians. Like Chris Hani and Nelson Mandela did. Not my thing.
- A “supremacist” claims the superiority of one race. Not I. I believe any race can do anything. I just don’t believe they did.
- An “Apartheid apologist” wants the old South Africa back. Not I. I merely praise aspects of it, like Tutu, Zuma, Mthembu, Khosa, Malema, Gibson, Maimane, Ramphele, Zille, Suzman, Mncwango, Vavi, Kadalie and king Zwelinthini have done.
But your bitter attempts at killing off one half of the spectrum of opinions out there, because you can’t stomach it, may just remind us of something very akin to that old, censorious regime you try so hard to forget.
Die wêreld weet. Hulle marsjeer vir ons in Europa dié maand. Australië weet hulle kan die slagting nie langer ignoreer nie. Die VSA sal volgende wees.
AIG skop af in Kaapstad. Die sangers hier is opgewonde soos kinders. Ons wil nie slaap nie! Ons wil sing!