Die Kospakkie – Nuusbrief Nr. 3/2019

Nog ʼn maand het verby gevlieg en Paasfees is om die draai.

Ons wil eerstens net baie dankie sê aan almal, wat skenkings gemaak het in Maart 2019. Ons glo en vertrou dat ons op julle ondersteuning weer in die toekoms kan staatmaak, want sonder julle hulp en ondersteuning kan hierdie projek nie voortbestaan nie.

Februarie 2018 skenkers:

  • Oom Hennie & Petro Vorster
  • Juanita & Juandri van Wyk
  • Deidré van der Westhuizen
  • Monica Elliott & Gesin
  • Steven Piek
  • Indien jy ook ʼn skenking gemaak het en jou naam is nie genoem nie, wil ons ook net vir jou/julle baie duisende dankie sê.

Ons benodig Baie, Baie Baie Dringend skenkings, want ons nood voorraad is uitgeput in die vorm van:

* kos (enige voedsel bv. vars, gevries, geblik, nie-bederfbaar ens.)

* vleis (bv. maalvleis, hoender, sop-bene, “off-cuts”, ens.)

* toiletware (bv. toiletpapier, sjampoe, sanitêreware, skeermesse, ens.)

* algemene skoonmaak-middels (bv. Swartsakke, skottelgoed-seep, waspoeier, ens.)

* baba benodighede (bv. doeke, formule melk, baba-kos, ens).

(Sien algemene kruideniersware-lys vir riglyne – hierdie dien SLEGS as ʼn riglyn)

Indien jy weet van kruideniersware-winkels in jou omgewing wat dalk wil betrokke raak en vir ons kruideniersware kan skenk; laat weet ons asb. so spoedig as moontlik. Selfs al is dit items/produkte wat bv. die verpakking beskadig is, items/produkte wat naby aan die verval datum is, brood en ander items/produkte wat ʼn dag of 2 oud is en nie meer geskik is vir die rak nie. Groente & vrugte wat gekneus/“verlep” is, ens. Enige items/produkte is welkom

* Ons het ook finansiële skenkings/donasies nodig om items aan te koop wat nie geskenk word nie. Vir finansiële skenkings reik ons ʼn SARS 18A sertifikaat uit Slegs Op Versoek Van Die Skenker.

Ons bankbesonderhede is soos volg:

Rekening Naam:            ABRINA 4858

Bank:                            FNB

Rekening Nr.:                62-59-84-53-513

Tak Kode:                    254-005

Weens te min skenkings wat ons ontvang, moes ons noodgedwonge van ons permanente projek wat ons ondersteun stop. Ons het nou slegs die volgende Permanente Projekte:

  • Maandelikse kos & toiletware pakkie
  • Gevriesde etes vir bejaardes (met min of geen inkomste nie)
  • Paasfeeseier projek
  • Wol Projek – benodig wol of ou wol items of afval wol
  • 67 Minute-Projek
  • Werkskeppings projek
  • Kersfees-wenslysie projek

Vind aangeheg ook die afset-punte lys vir die Hessequa & Eden area. Indien jy ook ʼn wil dien as ʼn afset-punt (drop off) kontak my gerus.

Indien jy enige navrae of voorstelle het, laat weet gerus. Vertel ook asb. vir julle vriende, familie, kollegas en so meer ook hiervan, want sonder julle hulp kan ons nie ’n sukses hiervan maak nie. Hou ook gerus ons Facebook blad “Hannelie Gee Om” dop vir enige nuwe projekte. Ons plaas ook gereeld daar die skenkings wat ons ontvang en ook wanneer ons dit gaan uitdeel die persoon se lyf met die skenking. Nogmaals baie duisende dankie!!!

Groete vanuit Albertinia

Hannelie Pretorius

Suid-Kaap Koördineerder: Die Kospakkie & Hannelie Gee Om


PLEASE MARK PARCELS CLEARY FOR HANNELIE GEE OM / DIE KOSPAKKIE PROJECT!!!

Riversdale:

Working on Fire (ask for Rika Muller)

21 Dickson Street (langs TL Botha Eiendomme & SA Travel)

Riversdale

(Tel: 076 514 9604)

Still Bay:

Bosboklaan 32

Stilbaai-Wes

Christa Uys

(Tel: 073 074 9242)

*** Skakel en bevestig wanneer skenkings afgelaai kan word ***

Albertinia:

Hannelie Gee Om

Leniehof no. 5

32 Church Street

Albertinia

6695

WhatsApp & Cell: 073 543 8778

Email: hannelie.skenkings@gmail.com

*** Please contact for address or for more info ***

Gouritz / Gouritsmond:

Carina Marais

44 Steenbras Street

Gourits

(Tel: 071 185 2588)

Hartenbos / Klein Brakrivier:

Nadia Jardim

Hartenbos landgoed 107

Hartenbos

(Tel: 072 212 8645)

*** Skakel en bevestig wanneer skenkings afgelaai kan word ***

Danabaai / Mosselbaai:

Monica & Craig Elliott

Embroidery Haven

77 Bland straat (ingang in Adams straat – oorkant De Jagers – oorkant PostNet parkeerarea)

(Tel: 082 445 0850)

*** Skenkings kan gedurende besigheids ure afgelaai word ***

George-area:

Magda Saayman

Newtonstraat 11B

George-Suid

(Tel: 082 944 8922)

*** Skakel en bevestig wanneer skenkings afgelaai kan word ***

Kaapstad-area (Durbanville):

Anina le Roux

59 Toscana Villas

Verdi Boulevard

Sonstraalhoogte

Durbanville

Kaapstad

(Tel: 082 420 3634)

Velddrif:

Deidre & Alwyn van der Westhuizen

Ella se winkel

Velddrif

(Tel: 076 746 0074)


To whom it may concern,

Letter of Authority

This letter grants the KOSPAKKIE PROJEK volunteer JOHANNA CATHARINA PRETORIUS (HANNELIE), ID NO.: 791114 0018 087 authority to act as donation collector on behalf of KOSPAKKIE PROJEK

She has the authority to

  • create awareness of our projects
  • meet with prospective donors
  • collect donations e.g. food parcels, clothing, household items, furniture, cash and cheques signed to KOSPAKKIE PROJEK

If you the donor prefer to pay any amount directly to DIE KOSPAKKIE, the account details are:

Account Holder: ABRINA 4858

Bank: FNB

Account no: 625 9845 3513

Branch Code: 254 005

Reference: Southern Cape Branch

A SARS 18A Certificate will be provided on request.

Should you have any enquiries regarding the above, please do not hesitate to contact me.

Respectfully yours,

Andre Williams

Director: DIE KOSPAKKIE

Cell: 082 3310 849

E–mail: Andre.Williams@outlook.com


KRUIDENIERSWARE INKOPIELYS:

  • Ek het verskeie navrae ontvang, wat die publiek kan skenk in die vorm van kruideniersware. Ek het hierdie basiese inkopielys saamgestel, MAAR DIT IS SLEGS VIR ‘N RIGLYN en jy as skenker kan ENIGE KRUIDENIERSWARE skenk en u bepaal SELF DIE HOEVEELHEID.
  • Die gemiddelde gesin bestaan ongeveer uit 5 lede (ma, pa, kinders en ʼn ouma en/of oupa).
  • Ek probeer om ten minste ʼn kospakkie van 10 dae vir ʼn gesin te gee en so kospakkie werk ongeveer R500 uit – afhangende van die grootte van die gesin.
NIE-BEDERFBARE KOS:
Mieliemeel Soja mince
Broodmeel 2 Minute Noodles / Cup-a-Snack
Koekmeel Bruismeel
Bakpoeier Spaghetti
Koffie Macaroni
Tee Kitsgis
Verromer (“Cremora”) Jellie (vir kinders se onthalwe)
Suiker (wit of bruin) Vla (custard – vir kinders se onthalwe)
Stamp mielies Soppoeier
Kerrie poeier (verkieslik matig) Stamp koring
Sout Droë sop-mengsel
Peper Rys
Ander Speserye Grondboontjiebotter
Kookolie Hawermout
Ander smeersels vir toebroodjies Ander kits pap (bv. ProNutro, Corn Flakes, Rice Crispies, en so meer)
Konfyt (bv. Appelkoos, Gemeng, en so meer) Langlewe melk (box melk)
Blikkies kos (bv. Sweet corn, Spaghetti & Meatballs, Boeliebeef, tuna, en so meer) Mayonnaise / Tamatiesous / Chutney (verkieslik Matig “mild” en so meer)
***  Enige ander items wat nie hierbo genoem is nie, is ook meer as welkom!  ***
 
BEDERFBARE KOS:
Margarien Eiers
Joghurt (word slegs vir babas gegee) Vis (bv. Vis vingers, Vis koekies, ens.)
Melk Vrugte (bv appels, piesangs, en so meer
Enige geregte wat reeds gaar gemaak is (bv. as jy ʼn bredie gemaak het en daarvan het oorgebly) hierdie is spesiale vir die oumense wat vir een of 2 persone in gesin) Groente (vars bv. aartappels, tamaties, uie pampoen, kool, patata’s ens so meer) (gevries bv. gemengde groente, stir fry, mielies, ertjies, en so meer.)
Vleis (bv. hoender, maalvleis, “off cuts”, wors, viennas, polonie, patties, en so meer) Brood / buns / enige ander gebak
***  Enige ander items wat nie hierbo genoem is nie, is ook meer as welkom!  ***
 
TOILETWARE:
Toiletpapier Seep (lyf & gesig seep)
Tandepasta Sanitêre doekies
Sjampoe Opknapper (Conditioner)
Deodorant (mans & vrouens) Roll-on (mans & vrouens)
Skeermesse (mans & vrouens) Handeroom
Tandeborsels Waslappe / was sponsies
***  Enige ander items wat nie hierbo genoem is nie, is ook meer as welkom!  ***
   
SKOONMAAK MIDDELS & ANDER HUISHOUDELIKE PRODUKTE:
Opwasmiddel (bv. Sunlight Liquid) Poeierseep vir klere
Handy Andy Koekie seep vir klere
JIK / Domestos Versag middel vir klere (bv. StaSoft)
Kerse Swartsakke
***  Enige ander items wat nie hierbo genoem is nie, is ook meer as welkom!  ***
 
BABA PRODUKTE:
Baba kos (bv Purity bottels, Pap) Formule melk (enige soort)
Doeke (alle groottes) Wetwipes
Baba olie Sterliseer Vloeistof (bv. Milton)
Sjampoe Seep
Oorstokkies Vaseline
Bottels (enige groottes) Gripe Water
Aqueous cream Salf vir brandboudjies
***  Enige ander items wat nie hierbo genoem is nie, is ook meer as welkom!  ***
 
BEDERFIES VIR KINDERS:
Lekkergoed (enige sweets) Skyfies (enige chips)
Koeldrank (enige koeldrank) Koekies (enige koekies)
Springmielies (Popcorn) Enige ander bederfies
***  Enige ander items wat nie hierbo genoem is nie, is ook meer as welkom!  ***

***    Enige skenkings is welkom. Die maklikste is om dit so te onthou, dit wat jy in jou huishouding gebruik, is ideaal om vir ʼn behoeftige gesin te skenk. Daarom is enige skenkings meer as welkom. ***

Share Button

About southcapenet

Adding value to my domain hosting and online advertising services.
View all posts by southcapenet →